Leerder Ondersteuning

Leerder Ondersteuning



Hierdie funksie laat die gebruiker toe om die ondersteuning wat aan leerders verleen word of voorstelle vir hulp wat deur die skool gedoen word te dokumenteer.
  1. Die skerm vertoon die bestaande inskrywings volgens die gekose jaar en kwartaal
  2. Kliek op "Laai Ondersteuning", jy sal 'n lys van huidige leerders van alle grade en klasse vind.
  3. Jy kan die inligting filtreer deur te klik op die pyltjie langs die kolom bo-aan die bladsy.
  4. Soek na die leerder waarvoor jy 'n inskrywing wil maak en klik op die blou oog-knoppie links van die leerder se naam.
  5. 'n bladsy sal oopmaak waar jy die datum vir die inskrywing kan kies.
  6. Kies dan die aard van ondersteuning deur een van die opsies te kliek.
  7. Kies die aksie wat geneem is deur een van die opsies te kliek.
  8. Voer 'n kommentaar in as jy wil in die kommentaar-boks.
  9. Stoor die inskrywing deur te klik op "Gaan voort".
  10. Die inskrywing sal nou deel word van die lys van bestaande inskrywings vir die kwartaal. As jy uitvoerregte vir Excel het, kan die lys uitgevoer word vir drukdoeleindes.
  11. Die lys kan uitgevoer na Excel as dit nodig is.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.

    • Related Articles

    • Leerders

      My Skool > Leerders > Leerders Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Die Leerders funksie is die middelpunt van die invordering van die skool se administratiewe data. Hierin kan alle demografiese inligting, kontak inligting en rekening ...
    • LEERDER PROFIEL

      LEERDER PROFIEL Hierdie funksie skep ‘n verslag wat die basiese inligting van die leerder, soos van tyd tot tyd versoek tussen skole, vertoon. Dit is raadsaam om te verseker dat alle data velde op die leerder se profiel inligting volledig ingevoer is ...
    • LEERDER-FAMILIE

      Hierdie verslag word gegenereer om ‘n lys van leerder inligting asook familiekodes te vertoon. GENEREER LEERDER-FAMILIE VERSLAG Kies om te vertoon vir Alle leerders, Huidige of Verlate leerders. Kies om familiekodes te vertoon met Leerder inligting ...
    • LEERDER GETALLE

      Dit is raadsaam om te verseker dat die toelatings, herregistrasies en promoverings proses afgehandel is voordat die verslag (herregistrasies / promoverings) genereer om leerder getalle te vertoon vir die volgende admin jaar. Dit sal verseker dat die ...
    • d6 Connect Leerder Ouer/Aanhangers

      My Skool > Kommunikasie > Leerder Ouer/Aanhangers Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Leerder Aanhangers is die mense wat die spesifieke data van 'n leerder kan besigtig. Wanneer ouers registreer op die d6 Toepassing (App) d.m.v. 'n ...