My Projekte

My Projekte

My Tuiste > My Projekte

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel
Projek bestuurders kan hier 'n oorsig kry van al hulle projekte in terme van wat die saldo van projek is en so ook watter leerders al betaal het, mits daar wel leerders aan die projek gekoppel is
 
  • Kies die status van die projek/te wat jy wil besigitg deur op die af-pyltjie te kliek en dan of "aktief" of "gesluit" te kies
  • Alle projekte wat aan die bestuurder toegeken is, sal nou verskyn en uit die volgende inligting bestaan
  1. Die projeknommer
  2. Die projek bestuurder se naam en van
  3. Die projek se begin datum
  4. Die projek se eind datum
  5. Die projek se bedrag indien daar 'n spesifieke bedrag aan die projek toegeken is
  6. Die saldo van die projek wat aandui hoeveel gelde tot dusver ingesamel is. Let wel dat jy op die skakel kan kliek en dit sal 'n pdf verslag genereer wat al die transaksies wat tot dusver op die projek plaas gevind het, lys.
  7. Indien daar leerders gekoppel is aan die projek, hetsy individuele leerders, register klasse of grade, kan jy op die skakel kliek wat se "wie het betaal" om te kan sien watter kinders het al betaal
Daar is 'n "soek" tabel waar jy byvoorbeeld, 'n projek naam kan opsoek
Jy kan die inligitng na Excel toe uitvoer maar let daarop dat die skakels nie gaan werk nie.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Related Articles

    • Projekte

      Skole is soms besig met een of ander projek. Party projekte is vir ‘n spesifieke gebeurtenis, byvoorbeeld ‘n Kaskar-dag of Konsert, terwyl ander projekte deurlopend gedurende die jaar plaasvind, byvoorbeeld die verhuring van die Lapa. Omdat projek ...
    • Projekte Verslag

      Hoe om 'n projeklys te skep Kies om Alle, Aktiewe of Afgesluite projekte te vertoon Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te besigtig. Die verslag sal geskep word as 'n .pdf dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument ...
    • Noodnommers

      Noodnommers is die telefoonnommers, adresse en ander kontakbesonderhede van die naaste polisiestasie, ambulans, brandweer, dokter of hospitaal. Nooddiens besonderhede moet vooraf opgestel word op die stelsel. Hoe om die noodnommer se besonderhede te ...
    • Stuur 'n e-pos versoek

      My Tuiste > Stuur 'n e-pos versoek Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Wanneer jy hupl wil vra van ons Ondersteuningsafdeling, stuur asseblief 'n e-pos na support@d6 plus.co.za en daardeur word 'n saak/ kaartjie aan ons kan geskep. ...
    • Toets Opspring Blokkeerder

      My Tuiste > Stelsel Ondersteuning > Toets Opspring Blokkeerder  Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hierdie funksie is om te toets of die opspring blokkeerder besig is om sekere funksionaliteit van die stelsel te blok. Hoe om die ...