Top Presteerders

Top Presteerders

Verslae > Leerders > Top Presteerders

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel
Hierdie verslag laat die gebruiker toe om 'n lys te skep van die top presteerders per graad of registerklas, per vak of alle vakke en per termyn of per sekere termyne of alle termyne.
Maak jou keuses soos jy verkies en kliek op "Genereer verslag".
Hierdie verslag kan ook na Excel uitgevoer word.


© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
    • Related Articles

    • Leerders

      My Skool > Leerders > Leerders Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Die Leerders funksie is die middelpunt van die invordering van die skool se administratiewe data. Hierin kan alle demografiese inligting, kontak inligting en rekening ...
    • Top Achievers

      This report enables the user to create a list of the top achievers per grade or register class, per subject or all subjects and per term or per certain terms or all terms. Top Achievers Information Indicate the Year, Grade and the learners for whom ...
    • Promosies

      Inleiding My Skool > Leerders > Promosies Druk <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Let wel: Hierdie metode om kinders te promoveer is slegs vir grade waar die " geen berekening" metode gekies is by My Skool > Kurrikulum > Resultaat riglyne. ...
    • Leerders Per Heffings Item

      Hoe om die leerders per heffingsitem verslag te skep Kies die heffingsitems wat jy wil besigtig en kliek op die pyltjies wat na regs wys om op hul te rapporteer. Kliek op "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n ...
    • Laat leerders toe om inligting op d6 Connect te sien

      My Skool > Kommunikasie Type <Ctrl> <F> to search for words in the article. Aangesien die d6 Connect app uitsluitlik geskep is om ouers toegang te gee na inligting rakende hul kinders, is daar nie 'n spesifieke proses om leerders aan die app te ...