My Skool > Kurrikulum > Vakklassifikasie
Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek.
- Kliek op die Klassifikasies tab. Kies die fase.
- Om 'n nuwe klassifikasie by te voeg kliek op "Voeg by".
- Tik die naam in Afrikaans en in Engels in.
- Tik die vakklassifikasie kode in.
- Tik die volgorde in.
- Indien daar enige ongeallokeerde fases is, sal hulle in die linkerkantste blok wys. Kies die fase en kliek op die regs pyltjie om die fase in die regterblok te plaas.
- Kliek op "Stoor" om die veranderinge te stoor.
2. Kliek op die Klassifiseer vakke tab, kies die kurrikulum, graad en klassifikasie.
- Kies die vakke wat aan die klassifikasie gekoppel moet wees en kliek die regs pyltjie om hulle te allokeer.
- Kliek op die "stoor" knoppie om die veranderinge te stoor.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.