Hierdie funksie laat die skool toe om die Navrae, wat deur die d6 Connect toepassing (app) na die skool gestuur word deur ouers, te lees, antwoord en bestuur.
Ontvang 'n epos wanneer n nuwe navraag gestuur is.
By My Skool > Personeel > Personeel > Maak n personeel rekord oop > Kommunikasieregte, kan n spesifieke personeellid aangedui word om epos boodskappe te ontvang wanneer 'n ouer 'n navraag ingestuur het. Dan hoef die verantwoordelike personeelid nie heeltyd nie Agemene Navrae lys dop te hou nie.