Bestuur Betalingsreëlings

Bestuur Betalingsreëlings


Hier sal jy al jou betalings reëlings kan besigtig en bestuur. Daar is ook seker sms'e wat hiervan af gestuur kan word.

  • Kies die datum van die reëlings wat jy wil besigtig.
  • In die "nagekom" kolom kan jy aandui of die betaling nagekom of gedeeltelik nagekom is.
  • Indien dit gedeeltelik nagekom is, kan jy die bedrag wat wel betaal is, onder die "bedrag betaal" kolom invul.
Wanneer 'n reëling nagekom is, sal dit van hierdie skerm af verdwyn.

Sms toekomstige betalings reëlings.

  • Kies die datums waarvolgens jy die sms wil stuur. Dit sal dan wees of die volgende dag, week, maand, jaar of in meer as 'n jaar.
  • Kies dan die families wat jy die sms voor wil stuur.
  • Kliek dan op die "sms gekose rekenpligtes" knoppie.

Sms betalings reëlings vir vandag.

  • Kies die families vir wie jy die sms wil stuur.
  • Kliek op die "sms gekose rekenpligtes" knoppie.

Sms nie nagekome betalings reëlings.

  • Kies die datums waarvolgens jy die sms wil stuur. Dit sal dan wees vir die laaste dag, week, maand, jaar of ouer as 'n jaar.
  • Kies dan die families wat jy die sms voor wil stuur.
  • Kliek dan op die "sms gekose rekenpligtes" knoppie.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Related Articles

    • Nuwe Debiteure Notas & Reëlings

      Finansies > Debiteure > Nuwe Debiteurenotas & Reëlings Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Daar is drie verskillende notas wat geskep kan word naamlik 'n interne nota, 'n teks nota en dan 'n reling om te betaal nota. ...
    • Debiteure Ontledings Verslag

      Hoe om die debiteure ontleding verslag te skep Kies of jy 'n debiteure ontleding wil doen per registerklas, huidige leerders, ingeskrewe leerders, verlate leerders of alle leerders. Kies die jaar. Kies of jy die transaksies oor 'n periode, vanaf 'n ...
    • Debiteure Ouderdomsontleding Verslag

      Hoe om die ouderdomsontleding verslag te skep Kies die datum van die ouderdomsontleding Kies of die ouderdomsontleding vir Skool debiteure, Grootboek kontrole rekening, Invorderaar of Ander Debiteure moet wees Kies of die oudersontleding vir Alle ...
    • Debiteure Rekeninge

      Met hierdie funksie kan jy rekeninge skep vir die verskillende Invorderaars en ander debiteure van die skool. Dit sal die aanvang van alle debiteurtransaksies insluitend joernale, aanpassings, oorhandigings en kwitansies op die rekening fasiliteer. ...
    • Debiteure Joernaal

      Finansies > Debiteure > Joernale Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Kliek op die "doen 'n joernaal" knoppie en kies die tipe joernaal wat gedoen moet word, deur te kliek op die af pyltjie. U kan kies tussen "Debiteure ...