Debiteure Ontledings Verslag

Debiteure Ontledings Verslag


Hoe om die debiteure ontleding verslag te skep

  • Kies of jy 'n debiteure ontleding wil doen per registerklas, huidige leerders, ingeskrewe leerders, verlate leerders of alle leerders.
  • Kies die jaar.
  • Kies of jy die transaksies oor 'n periode, vanaf 'n datum of tot 'n datum wil vertoon.
  • Kies of jy kategorieë wil spesifiseer of alle kategorieë wil vertoon.
  • Indien jy die kategorieë wil spesifiseer, kies dan die relevante kategrie(ë) en plaas dit vanaf die linkerkant na die regterkant deur op die pyltjies wat na regs wys, te kliek
  • Kies of u items wil spesifiseer of alle items wil vertoon
  • Indien jy die items wil spesifiseer, kies dan die relevante item(s) en plaas dit vanaf die linkerkant na die regterkant deur op die pyltjies wat na regs wys, te kliek
  • Kies die sorteringsmetode.
  • Kies of jy registerklas detail wil toon indien jy gekies het om die debiteure ontleding per registerklas te vertoon. Indien jy enige van die ander opsies gekies het, kies of leerders met 'n nul saldo getoon moet word
  • Indien jy gekies het om per registerklas te vertoon, kies die registerklasse en kliek op die pyltjies om hulle te allokeer.
  • Kliek op "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan besigtig.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Debiteure Ouderdomsontleding Verslag

      Hoe om die ouderdomsontleding verslag te skep Kies die datum van die ouderdomsontleding Kies of die ouderdomsontleding vir Skool debiteure, Grootboek kontrole rekening, Invorderaar of Ander Debiteure moet wees Kies of die oudersontleding vir Alle ...
    • Kasboek Verslag

      Verslae > Finansies > Transaksies > Kasboek Verslag Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hoe om 'n kasboek verslag te skep Kies die periode waar binne die verslag moet hardloop Kies die formaat van die verslag deur op die af-pyltjie ...
    • Algemene Grootboek Verslag

      Hoe om die algemene grootboek verslag te skep Kies of jy vir Alle, Aktiewe of Geslote rekeninge wil vertoon. Kies om dit te sorteer volgens Rekeningkode, Rekeningnaam, Kategorie of Begrotingshoof. Kliek op "besigtig" om die verslag te toon. Die ...
    • Vrystelling Aansoek

      Hoe om die vrystelling aansoek verslag te skep Kies of jy met inligting of sonder inligting wil druk. Indien jy kies om sonder inligting te druk, spesifiseer die aantal leë rye wat gedruk moet word. Indien jy gekies het om met besonderhede te druk, ...
    • Projekte Verslag

      Hoe om 'n projeklys te skep Kies om Alle, Aktiewe of Afgesluite projekte te vertoon Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te besigtig. Die verslag sal geskep word as 'n .pdf dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument ...