Nuwe Debiteure Notas & Reëlings

Nuwe Debiteure Notas & Reëlings


Finansies > Debiteure > Nuwe Debiteurenotas & Reëlings

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

Daar is drie verskillende notas wat geskep kan word naamlik 'n interne nota, 'n teks nota en dan 'n reling om te betaal nota. Betalingsreëlings is ooreenkomste wat gemaak is deur debiteure om fooie op ‘n latere stadium te betaal of om ‘n reëling te tref ten opsigte van betaling.

Hoe om 'n interne nota te skep

'n Interne nota is soos wat die naam voorstel, intern en is gewoonlik nie iets wat die skool op die debiteur se rekening staat print nie. Dis 'n manier vir die skool om 'n geskiedenis op te bou aangaande alle gesprekke wat gehou is met 'n spesifieke debiteur. 
  • Kliek op die "skep 'n nota" knoppie.
  • Kies die familie of ander debiteur vir jy die nota wil skep.
  • Kies die datum van die nota.
  • Die rekenpligtige sal altyd die rekenpligtige wees wat aan die familie gekoppel is maar jy kan dit verander.
  • By "tipe nota" kies dan interne nota.
  • Vul dan die nodige informasie onder die "nota" seksie in.
  • As al die informasie ingevul is en jy wil graag die nota stoor, kliek op die "Gaan voort" knoppie.

Hoe om 'n teks nota te skep

'n Teks nota werk op ie basiese konsep van 'n interne nota maar word gewoonlik wel op die debiteur se staat geprint.
  • Kliek op die "skep 'n nota" knoppie.
  • Kies die familie of ander debiteur vir jy die nota wil skep.
  • Kies die datum van die nota.
  • Die rekenpligtige sal altyd die rekenpligtige wees wat aan die familie gekoppel is maar jy kan dit verander.
  • By "tipe nota" kies dan teks nota.
  • By die "kommunikasie medium" opsie kan jy dan kies om te wys hoe jy in verbinding was met die debiteur.
  • Vul dan die nodige informasie onder die "nota" seksie in.
  • As al die informasie ingevul is en jy wil graag die nota stoor, kliek op die "Gaan voort" knoppie.

Hoe om 'n reëling om te betaal, te skep

Betalingsreëlings is ooreenkomste wat gemaak is deur debiteure om fooie op ‘n latere stadium te betaal of om ‘n reëling te tref ten opsigte van betaling.
  • Kliek op die "skep 'n nota" knoppie.
  • Kies die familie of ander debiteur vir jy die nota wil skep.
  • Kies die datum van die nota.
  • Die rekenpligtige sal altyd die rekenpligtige wees wat aan die familie gekoppel is maar jy kan dit verander.
  • By "tipe nota" kies dan teks nota.
  • By die "kommunikasie medium" opsie kan jy dan kies om te wys hoe jy in verbinding was met die debiteur.
  • Vul dan die nodige informasie onder die "nota" seksie in.
  • Onder die "reëling om te betaal inligting" seksie kan jy datums sowel as die bedrae invul wat die debiteur ooreengekom het om te betaal.
  • As al die informasie ingevul is en jy wil graag die nota stoor, kliek op die "Gaan voort" knoppie.
Sodra 'n nota geskep is, kan dit verwyder word, indien nodig.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd


    • Related Articles

    • Debiteure Rekeninge

      Met hierdie funksie kan jy rekeninge skep vir die verskillende Invorderaars en ander debiteure van die skool. Dit sal die aanvang van alle debiteurtransaksies insluitend joernale, aanpassings, oorhandigings en kwitansies op die rekening fasiliteer. ...
    • Debiteure Ontledings Verslag

      Hoe om die debiteure ontleding verslag te skep Kies of jy 'n debiteure ontleding wil doen per registerklas, huidige leerders, ingeskrewe leerders, verlate leerders of alle leerders. Kies die jaar. Kies of jy die transaksies oor 'n periode, vanaf 'n ...
    • Debiteure Ouderdomsontleding Verslag

      Hoe om die ouderdomsontleding verslag te skep Kies die datum van die ouderdomsontleding Kies of die ouderdomsontleding vir Skool debiteure, Grootboek kontrole rekening, Invorderaar of Ander Debiteure moet wees Kies of die oudersontleding vir Alle ...
    • Debiteure Joernaal

      Finansies > Debiteure > Joernale Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Kliek op die "doen 'n joernaal" knoppie en kies die tipe joernaal wat gedoen moet word, deur te kliek op die af pyltjie. U kan kies tussen "Debiteure ...
    • Ander Debiteure

      Finansies > Ander Debiteure Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Die Ander Deiteure funksie stel 'n Skool instaat om fakturering te laat plaasvind vir ander debiteure en nie net vir Skool Debiteure nie. Fakture kan uitgereik word en ...