Debiet Order Opstelling

Debiet Order Opstelling

My Skool > Leerders > Leerders


Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

Hoe Om Debiet Orders Op Te Stel 

Debiet orders word opgestel deur dit te aktiveer in die leerder se profiel onder die Fakturering Blad.

Die Fakturering Blad staan ook bekend as die Derde Skerm van die leerder profiel.

  • Om 'n debiet order op te stel gaan na My Skool > Leerders > Leerders en kies die relevante leerder.
  • Kliek op die redigeer knoppie en gaan na die Fakturering blad.
  • Sien onder die debietorder seksie en verander die Nee na ACB vir al die relevante maande want dit sal dan aandui dat die leerder per debiet order betaal.
  • Kliek op stoor veranderinge aan die onderkant van die bladsy.
  • Kies weer die leerder en kliek op die redigeer knoppie en gaan van daaraf na die Rekenpligte Persoon se blad en kliek daar ook op redigeer.
  • As jy op die Rekenpligte Persoon se blad is nadat jy redigeer gekies het, gaan af op die bladsy tot waar jy die bank besonderhede vir die persoon moet invul en vul dit dan in. Jy gaan ook hier aandui op watter dag die debiet order vanaf die rekenpligte se bank rekening moet afgaan.
  • Kliek op stoor veranderinge aan die onderkant van die bladsy.

Vrae Beantwoord

Kan ‘n debiteur vorige jaar skuld betaal met ‘n debiet order?

  • Indien die rekenpligte ooreengekom het om vorige jare se uitstaande skoolgelde te betaal deur debiet order moet jy die Nee by “Betaal agterstallige skulde met ‘n debietorder” verander na Ja.
  • Kies dan die relevante seksie en verander die “Betaal met debietorder” na Ja.
  • Verander die relevante maande  na ACB en vul die ooreengekome bedrag in.
  • Kliek op stoor veranderinge aan die onderkant van die bladsy.
  • Kies weer die leerder en kliek op die redigeer knoppie en gaan van daaraf na die Rekenpligte Persoon se blad en kliek daar ook op redigeer.
  • As jy op die Rekenpligte Persoon se blad is nadat jy redigeer gekies het, gaan af op die bladsy tot waar jy die bank besonderhede vir die persoon moet invul en vul dit dan in. Jy gaan ook hier aandui op watter dag die debiet order vanaf die rekenpligte se bank rekening moet afgaan.
  • Kliek op stoor veranderinge aan die onderkant van die bladsy.

Kan 'n debiteur volgende jaar se fooie in die huidige jaar met 'n debiet order betaal?

  • Sou die rekenpligtige besluit om in die huidige jaar die volgende jaar se fooie te betaal met behulp van 'n debiet order kan jy onder die Fakturering Blad die Nee onder "Betaal vooruit met 'n debiet order" verander na Ja.
  • Verander die relevante maande  na ACB en vul die ooreengekome bedrag in.
  • Kliek op stoor veranderinge aan die onderkant van die bladsy.
  • Kies weer die leerder en kliek op die redigeer knoppie en gaan van daaraf na die Rekenpligte Persoon se blad en kliek daar ook op redigeer.
  • As jy op die Rekenpligte Persoon se blad is nadat jy redigeer gekies het, gaan af op die bladsy tot waar jy die bank besonderhede vir die persoon moet invul en vul dit dan in. Jy gaan ook hier aandui op watter dag die debiet order vanaf die rekenpligte se bank rekening moet afgaan.
  • Kliek op stoor veranderinge aan die onderkant van die bladsy.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd


    • Related Articles

    • Debiet Orders

      Besigtig en Aanbied Van Debiet Orders Eerstens sal jy 'n lys sien van al jou vorige aanbiedings Kliek op die plus Kies die maand waarvan jy die debiet orders wil besigtig. Jy kan nou ook kies of jy jou debiet orders wil skuif na die volgende ...
    • Leerders

      My Skool > Leerders > Leerders Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Die Leerders funksie is die middelpunt van die invordering van die skool se administratiewe data. Hierin kan alle demografiese inligting, kontak inligting en rekening ...
    • Skool Opstelling

      Die Skool opstelling is die eerste en 'n belangrike stap wat voltooi moet word voor jy op die stelsel kan begin. Dit is belangrik om die inligting te voltooi met soveel detail as moontlik sowel as om te verseker dat die inligting waar en korrek is ...
    • Debiet Order Status

      Finansies > Debiteure > DO Status Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Besigtig Debiet Order Indiening Status Kies die maand waarvoor die debietorder ingedien was. Indien daar meer as een aksie datum is vir die maand, kies die ...
    • Aksie Opstelling

      My Skool > Gedragskode > Aksie Opstelling Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel. Sekere dissiplinêre aksies moet opgestel word vir hierdie funksie. Hierdie aksies sal outomaties gegeneer word wanneer die opstelling vir 'n spesifieke ...