Debiet Order Status

Debiet Order Status

Finansies > Debiteure > DO Status


Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

Besigtig Debiet Order Indiening Status

  • Kies die maand waarvoor die debietorder ingedien was.
  • Indien daar meer as een aksie datum is vir die maand, kies die relevante datum of los dit op die alle datum aksie.
  • Kliek op die gaan voort knoppie.
  • Die skerm wat opkom het drie seksies wat soos volg sal lyk:
  1. Die eerste seksie sal die Debiet Order Inligting seksie wees waar die maand van die debiet order sal verskyn sowel as die aksie datum, die hoeveelheid debiet orders wat ingedien is en ook die opsoek metode.
  2. Die tweede seksie bestaan uit die uiteensetting van die kleur kodes wat gebruik word om aan te dui watter debiet orders gekanselleer, verwyder, geweier, aangebied of hangende is.
  3. Die derde seksie dui aan vir watter families daar debiet orders ingedien is.
  • Die debiet order status is saamgevat aan die onderkant van die bladsy.
  • Indien 'n debiet order verwerp of hangend is, sal 'n rede gegee word by die Rede kolom.
  • Jy kan nou die leêr aflaai in excel deur op die excel knoppie te druk.
  • Jy kan hierdie leêrnou aflaai in google sheets deur op die google sheets knoppie te druk.
  • Jy kan vir die debiteur 'n sms stuur vanaf hierdie skerm. Druk net op die foon knoppie en vul die nodige besonderhede in sodat dit dan gestuur kan word.
  • Jy kan vir 'n debiteur ook 'n epos stuur vanaf die skerm deur op die epos knoppie te druk en gevolglik in te vul en te stuur.
  • Jy kan ook 'n rekeningstaat druk vanaf die skerm deur op die rekeningstaat knoppie te druk.

                                                                                                     © Copyright d6 group (Pty) Ltd


    • Related Articles

    • Debiet Orders

      Besigtig en Aanbied Van Debiet Orders Eerstens sal jy 'n lys sien van al jou vorige aanbiedings Kliek op die plus Kies die maand waarvan jy die debiet orders wil besigtig. Jy kan nou ook kies of jy jou debiet orders wil skuif na die volgende ...
    • Debiteure Rekeninge

      Met hierdie funksie kan jy rekeninge skep vir die verskillende Invorderaars en ander debiteure van die skool. Dit sal die aanvang van alle debiteurtransaksies insluitend joernale, aanpassings, oorhandigings en kwitansies op die rekening fasiliteer. ...
    • Debit Order Status

      Finances > Debtors > D/O Status Type <Ctrl> <F> to search for words in the article View The Debit Order Submission Status Select the month for which the debit orders were submitted at. Select applicable action date or leave it on all action dates. ...
    • Debiet Order Opstelling

      My Skool > Leerders > Leerders Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Hoe Om Debiet Orders Op Te Stel  Debiet orders word opgestel deur dit te aktiveer in die leerder se profiel onder die Fakturering Blad. Die Fakturering Blad staan ook ...
    • Debiteure Ouderdomsontleding Verslag

      Hoe om die ouderdomsontleding verslag te skep Kies die datum van die ouderdomsontleding Kies of die ouderdomsontleding vir Skool debiteure, Grootboek kontrole rekening, Invorderaar of Ander Debiteure moet wees Kies of die oudersontleding vir Alle ...