DOE PROMOSIE STATISTIEK VERSLAG

DOE PROMOSIE STATISTIEK VERSLAG


DOE PROMOSIE STATISTIEK VERSLAG

Hierdie verslag kan gegenereer word om ‘n Promosie Statistieke Verslag te besigtig of uit te voer na ‘n Excel Sigblad (‘Spreadsheet’). Gebruik hierdie verslag vir rapportering aan die DOE.

GENEREER ‘N ‘PROMOTION STATISTICS REPORT

  • Kies die tipe verslag wag gedruk moet word. Maak ‘n keuse tussen ‘Kwartaal Bevordering’ of ‘Finale Bevordering’.

KWARTAAL BEVORDERING

  • Kies die jaar.
  • Kies die kwartaal.
  • Kies die kurrikulum.
  • Kliek op die 'genereer verslag' knoppie om ‘n .pdf dokument te genereer.
  • Of kliek op die 'voer uit na Excel' knoppie om die data na ‘n ‘Excel Spreadsheet’ uit te voer. 
  • Nota: Die 'Excel Program version warning message' mag vertoon word. Dit is veilig om op 'Yes' te kliek. 
  • Indien die keuse gemaak is om data uit te voer na ‘n ‘Excel Spreadsheet’, sal die uitgevoerde data beskikbaar wees in Excel om te redigeer, indien nodig.


FINALE BEVORDERING

Voordat die Finale Bevordering Verslag gegenereer kan word, moet alle relevante Promosiepunt opstellings gefinaliseer wees by My Skool > Kurrikulum > Templaat Formules of My Skool > Kurrikulum > Vak-Spesifieke Formules.

  • Kies die jaar.
  • Kliek op die 'genereer verslag' knoppie om ‘n .pdf dokument te genereer.
  • Kliek op die 'voer uit na Excel' knoppie om die data na ‘n ‘Excel Spreadsheet’ uit te voer.
  • Nota: Die 'Excel Program version warning message' mag vertoon word. Dit is veilig om op 'Yes' te kliek. 
  • Indien die keuse gemaak is om data uit te voer na ‘n ‘Excel Spreadsheet’, sal die uitgevoerde data beskikbaar wees in Excel om te redigeer, indien nodig.


© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
    • Related Articles

    • DOE Promotion Statistics Report

      This report can be generated to display a Promotion Statistics Report or to export the report to an Excel Spreadsheet. Use this report for reporting to the DOE. GENERATE A PROMOTION STATISTICS REPORT Click on Reports > DOE > DOE Promotion Statistics ...
    • DOE LEARNERS AT RISK REPORT

      Verslae > DOE > DOE Learners At Risk Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel DOE LEARNERS AT RISK VERSLAG Hierdie verslag kan gegenereer word om ‘n Risiko Leerders Verslag te besigtig of uit te voer na ‘n Excel blad (‘Spreadsheet’). ...
    • DOE Puntestate

      Verslae > DOE > DOE Puntestate Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel. DOE Puntestate Puntestate kan nou na Excel uitgevoer word sodat dit ooreenstem met die Departement van Onderwys se vereistes en om gebruikers in staat te stel om die ...
    • DOE Task Schedule Report

      Verslae > DOE > DOE Task Schedule Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel DOE TASK SCHEDULE REPORT Hierdie verslag kan gegenereer word om ‘n Taak Skedule Verslag te besigtig of uit te voer na ‘n Excel Sigblad (‘Spreadsheet’). Gebruik ...
    • DOE Subject Performance Reports

      DOE SUBJECT PERFORMANCE REPORTS Hierdie verslag kan gegenereer word om ‘n Vak Prestasie Verslag te besigtig of uit te voer na ‘n Excel Sigblad (‘Spreadsheet’). Gebruik hierdie verslag vir rapportering aan die DOE. GENEREER ‘N ‘SUBJECT PERFORMANCE ...