Enkele Kwartaalverslag

Enkele Kwartaalverslag


Verslae > DOE > Enkele Kwartaalverslag

Type <Ctrl> <F> to search for words in the article


SKEP DIE KWARTAALVERSLAG

  • Kies om die verslag met of sonder punte te druk.
  • Kies om die Persentasie, Skaal of Beide punttipes te druk.
  • Kies die jaar.
  • Kies die kwartaal.
  • Kies of resultate en/of redes gedruk moet word.
  • Kies of punte onder die vakdrumpel gedruk moet word volgens slaagvereistes. Rooi sirkels sal dan om die relevante punte gedruk word.
  • Kies om die verslag vir Graad of Registerklas te druk.
  • Kliek op die regs-pyltjie knoppie by om te allokeer of op die links-pyltjie knoppie om te de-allokeer.
  • Kliek op die 'genereer verslag' knoppie om die verslag te besigtig.


VRAE WAT BAIE GEVRA WORD

  • Sal die vakke wat ‘onder ‘n sekere vakdrumpel is’ in rooi omkring word op die Enkele Kwartaalverslag?
  • Ja, die vakke wat ‘onder ‘n sekere vakdrumpel is’ sal in rooi omkring word op die verslag. 
  • Sal die afwesighede op die Enkele Kwartaalverslag uitgedruk word, soos per DOE spesifikasie?
  • Ja, die afwesighede sal vertoon word op die verslag.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.


    • Related Articles

    • MEERVOUDIGE KWARTAALVERSLAG

      Verslae > DOE > Meervoudige Kwartaalverslag  Type <Ctrl> <F> to search for words in the article MEERVOUDIGE KWARTAALVERSLAG Die Meervoudige Kwartaalverslag het ‘n meervoudige doel: Om ‘n verslag sonder punte te genereer vir interne gebruik. Om ...
    • DOE Puntestate

      Verslae > DOE > DOE Puntestate Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel. DOE Puntestate Puntestate kan nou na Excel uitgevoer word sodat dit ooreenstem met die Departement van Onderwys se vereistes en om gebruikers in staat te stel om die ...
    • DOE Task Schedule Report

      Verslae > DOE > DOE Task Schedule Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel DOE TASK SCHEDULE REPORT Hierdie verslag kan gegenereer word om ‘n Taak Skedule Verslag te besigtig of uit te voer na ‘n Excel Sigblad (‘Spreadsheet’). Gebruik ...
    • DOE Subject Performance Reports

      DOE SUBJECT PERFORMANCE REPORTS Hierdie verslag kan gegenereer word om ‘n Vak Prestasie Verslag te besigtig of uit te voer na ‘n Excel Sigblad (‘Spreadsheet’). Gebruik hierdie verslag vir rapportering aan die DOE. GENEREER ‘N ‘SUBJECT PERFORMANCE ...
    • DOE PROMOSIE STATISTIEK VERSLAG

      DOE PROMOSIE STATISTIEK VERSLAG Hierdie verslag kan gegenereer word om ‘n Promosie Statistieke Verslag te besigtig of uit te voer na ‘n Excel Sigblad (‘Spreadsheet’). Gebruik hierdie verslag vir rapportering aan die DOE. GENEREER ‘N ‘PROMOTION ...