My Skool > Gedragskode
Druk <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek.
Hierdie funksie maak dit moontlik om die gedragskode van die skool op te stel deur Erkennings en Oortredings te skep en aan die dissipline te koppel deur positiewe en negatiewe punte. Verskeie oortredings kan opgestel word met verskillende negatiewe punte en so ook die erkennings met positiewe punte.
Die stelsel kan egter nie die verskil tussen die negatiewe en positiewe punte bereken nie.
Soek die artikel oor die volgende onderwerpe: kategoriee, gedrag, aksie opstelling, aksie verwerking en aksie kontrole om jou te help deur die stappe van opstelling.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.