Herallokasies

Herallokasies

Finansies > Debiteure > Herallokasies

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel
‘n Herallokasie word gedoen wanneer ‘n kwitansie uitgemaak is aan familie "x" en dit was eintlik vir familie "y" bedoel.  Let daarop dat die totale kwitansie geskuif moet word na die ander familie, nie slegs ‘n gedeelte nie. Enige kwitansies wat direk uitgereik word vanaf die bank staat, kan nie geherallokeer word nie.
  • Kliek op die "doen 'n herallokasie" knoppie.
  • Die herallokasie sal altyd tussen families wees.
  • By die "vanaf famlie" kies jy dan die familie aan wie die kwitansie verkeerdelik uit gemaak is.
  • Kliek op die "gaan voort" knoppie.
  • By die "herallokeer kwitansie" opsie, kies die kwitansie wat jy graag wil herallokeer.
  • By die "na familie" opsie, kies nou die familie waarna jy die kwitansie wil herallokeer.
  • Alle items wat op die "na familie" opsie is, sal nou vertoon.
  • Indien die volle bedrag van die kwitansie nie ge-allokeer word nie, sal daar 'n fout boodskap opkom. 
  • Kliek dan op die "gaan voort" opsie op die fout boodskap en jy sal dan terug gaan na die vorige skerm.
  • Indien die volle bedrag ge-allokeer is, kliek op die "gaan voort" knoppie.
  • 'n Lys van alle herallokasies wat al gedoen is, sal dan op die bladsy vertoon word.

Hoe om 'n herallokasie te besigtig.

  • Kies die relevante herallokasie.
  • Kliek op die "besigtig" knoppie.
  • Indien jy dit wil print, kan jy weer op die "besigtig" knoppie druk en dit sal in pdf verskyn wat jy dan kan print.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Debiteure Joernaal

      Finansies > Debiteure > Joernale Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Kliek op die "doen 'n joernaal" knoppie en kies die tipe joernaal wat gedoen moet word, deur te kliek op die af pyltjie. U kan kies tussen "Debiteure ...
    • Debiteure Ontledings Verslag

      Hoe om die debiteure ontleding verslag te skep Kies of jy 'n debiteure ontleding wil doen per registerklas, huidige leerders, ingeskrewe leerders, verlate leerders of alle leerders. Kies die jaar. Kies of jy die transaksies oor 'n periode, vanaf 'n ...
    • Debiteure Ouderdomsontleding Verslag

      Hoe om die ouderdomsontleding verslag te skep Kies die datum van die ouderdomsontleding Kies of die ouderdomsontleding vir Skool debiteure, Grootboek kontrole rekening, Invorderaar of Ander Debiteure moet wees Kies of die oudersontleding vir Alle ...
    • Nuwe Debiteure Notas & Reëlings

      Finansies > Debiteure > Nuwe Debiteurenotas & Reëlings Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Daar is drie verskillende notas wat geskep kan word naamlik 'n interne nota, 'n teks nota en dan 'n reling om te betaal nota. ...
    • Debiteure Rekeninge

      Met hierdie funksie kan jy rekeninge skep vir die verskillende Invorderaars en ander debiteure van die skool. Dit sal die aanvang van alle debiteurtransaksies insluitend joernale, aanpassings, oorhandigings en kwitansies op die rekening fasiliteer. ...