Hersien Leerder Heffings

Hersien Leerder Heffings


Met hierdie funksie word leerder heffings hersien wat ingevoer is in die sisteem deur ‘n gebruiker wat nie regte het om die heffings te wysig nie. Die hersiening van leerder heffings is nodig elke keer wanneer ‘n leerder bygevoeg is deur ‘n persoon wat nie regte het om die heffingsopsies van die leerder te wysig nie.
  • Dubbel kliek op die leerder wie se heffing hersien moet word.
  • Indien enige veranderinge aangebring moet word, kliek op die "redigeer" knoppie en maak die nodige wysigings.
  • Indien die heffingsinligting korrek is, kliek op die goedkeurings knoppie.

© Copyright d6 group (Pty) Ltd
    • Related Articles

    • Leerder Openings Balanse

      Finansies > Debiteure > Leerder Openings Balanse Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Met hierdie funksie word leerder (debiteur) openingsbalans joernale gepos. Hierdie funksie hou nie verband met die algemene grootboek openingsbalans ...
    • Debiteure Ouderdomsontleding Verslag

      Hoe om die ouderdomsontleding verslag te skep Kies die datum van die ouderdomsontleding Kies of die ouderdomsontleding vir Skool debiteure, Grootboek kontrole rekening, Invorderaar of Ander Debiteure moet wees Kies of die oudersontleding vir Alle ...
    • Debiteure Rekeninge

      Met hierdie funksie kan jy rekeninge skep vir die verskillende Invorderaars en ander debiteure van die skool. Dit sal die aanvang van alle debiteurtransaksies insluitend joernale, aanpassings, oorhandigings en kwitansies op die rekening fasiliteer. ...
    • Debiteure Joernaal

      Finansies > Debiteure > Joernale Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Kliek op die "doen 'n joernaal" knoppie en kies die tipe joernaal wat gedoen moet word, deur te kliek op die af pyltjie. U kan kies tussen "Debiteure ...
    • Debiteure Ontledings Verslag

      Hoe om die debiteure ontleding verslag te skep Kies of jy 'n debiteure ontleding wil doen per registerklas, huidige leerders, ingeskrewe leerders, verlate leerders of alle leerders. Kies die jaar. Kies of jy die transaksies oor 'n periode, vanaf 'n ...