Hoe om 'n Leerder "Verlaat" status te gee

Hoe om 'n Leerder "Verlaat" status te gee

Inleiding


My Skool > Leerders > Leerders

Druk <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek.

Hoe om 'n Leerder "Verlaat" status te gee

  • Wanneer jy 'n leerder as onaktief wil merk, moet jy eers die leerder vind aan wie jy vernderings wil aanbring.
  • Daar is verskeie maniere om dit te doen soos beskryf in " Redigeer 'n leerder".
  • Om die leerder as verlaat te merk kliek op die sirkeltjie langs die leerder se naam en kliek op die " Leerder verlaat skool" knoppie onderaan die bladsy.
  • Kies of jy die leerder 'n duplikaat status wil gee of 'n verlaat status.
  • Wanneer jy "Duplikaat" kies moet jy die datum inlees van wanneer die leerder as duplikaat gemerk moet wees.
  • Wanneer jy "Verlaat" kies moet jy 'n rede kies en die datum kies van die leerder se laste dag by die skool.
  • Jy kan nou die oorplasingskaart vir die leerder druk.
  • Kies die taal waarin die oorplasingskaart gedruk moet word, en kliek op die " Besigtig" knoppie.
  • Wanneer jy die oorpasingskaart wil druk vir 'n Leerder wat reeds verlaat het vind die leerder en kliek op die sirkel langs die leerder se naam en kliek op " Besigtig Oorplasingskaart" onderaan die bladsy. 



© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
    • Related Articles

    • Redigeer 'n Leerder

      My Skool > Leerders > Leerders Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Redigeer 'n leerder Wanneer jy veranderinge wil aanbring aan 'n leerder se inligting, moet jy eers die leerder soek vir wie jy die verandering wil maak. Hierdie kan ...
    • Debiteure Rekeninge

      Met hierdie funksie kan jy rekeninge skep vir die verskillende Invorderaars en ander debiteure van die skool. Dit sal die aanvang van alle debiteurtransaksies insluitend joernale, aanpassings, oorhandigings en kwitansies op die rekening fasiliteer. ...
    • LEERDER PROFIEL

      LEERDER PROFIEL Hierdie funksie skep ‘n verslag wat die basiese inligting van die leerder, soos van tyd tot tyd versoek tussen skole, vertoon. Dit is raadsaam om te verseker dat alle data velde op die leerder se profiel inligting volledig ingevoer is ...
    • Debiet Order Status

      Finansies > Debiteure > DO Status Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Besigtig Debiet Order Indiening Status Kies die maand waarvoor die debietorder ingedien was. Indien daar meer as een aksie datum is vir die maand, kies die ...
    • Hersien Leerder Heffings

      Met hierdie funksie word leerder heffings hersien wat ingevoer is in die sisteem deur ‘n gebruiker wat nie regte het om die heffings te wysig nie. Die hersiening van leerder heffings is nodig elke keer wanneer ‘n leerder bygevoeg is deur ‘n persoon ...