d6 Connect Leerder Ouer/Aanhangers

d6 Connect Leerder Ouer/Aanhangers

My Skool > Kommunikasie > Leerder Ouer/Aanhangers

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel
Leerder Aanhangers is die mense wat die spesifieke data van 'n leerder kan besigtig. Wanneer ouers registreer op die d6 Toepassing (App) d.m.v. 'n registrasie token, is hulle outomaties gekoppel aan hulle leerders. Ander mense (bv. au pairs en grootouers) kan ook die toepassing (App) aflaai maar sal die toestemming van die ouer nodig hê om aan die leerder te kan koppel.
Aanhangers koppel aan 'n leerder deur die ouer en die leerder se ID-nommers in te vul. Die ouer sal dan 'n OTP ontvang wat hy aan die aanhanger kan kan gee om die aanhanger toe te laat om die leerder inligting te kan sien. Aanhangers kan egter nie die leerder se finansieele inligting sien nie.
Die lys van aanhangers wie 'n spesifieke leerder se data kan besigtig kan hier gesien word.

Besigtig/ Verwyder Persone wat die leerder aanhang

  1. Sleutel 'n minimum van 3 letters in die soek blok.
  2. Die stelsel sal al die leerders wys wat die 3 letters bevat wat jy ingesleutel het.
  3. Kies die toepaslike leerder van die lys af om die lys van aanhangers van die leerder te vertoon.
  4. Om 'n aanhanger te verwyder kan jy die aanhanger kies en dan op "verwyder" kliek.
  5. Die stelsel sal die volgende boodskap wys: "Hierdie funksie sal Brtx, PD as 'n aanhanger verwyder van Johnson, j (Jadon - Jadon) . Is jy seker jy wil voortgaan?"
  6. Kliek op Ja om te bevestig.
  7. Let op dat wanneer 'n persoon verwyder is as 'n aanhanger die ouers/ voogde van die leerder weer die persoon sal moet goedkeur om 'n aanhanger te word.
Klaslys van Geregistreerde Ouers

Klaslyste kan gedruk word om aan te dui watter ouers reeds geregistreer is.
Kies Ouer inligting op die klaslys en dan"Geregstreer op Connect"

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
    • Related Articles

    • Besigtig of Wysig Leerder Koppelings

      My Skool > Prestasies > Besigtig of Wysig Leerder Koppelings Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek Vertoon Prestasie Koppelings per Kategorie en Aktiwiteit. Foutiewe koppelings kan hier verwyder word. Hersien Koppelings Kies die relevante ...
    • Laat leerders toe om inligting op d6 Connect te sien

      My Skool > Kommunikasie Type <Ctrl> <F> to search for words in the article. Aangesien die d6 Connect app uitsluitlik geskep is om ouers toegang te gee na inligting rakende hul kinders, is daar nie 'n spesifieke proses om leerders aan die app te ...
    • D6 CONNECT NUUS-ITEM

      My Skool > Kommunikasie > d6 Connect Nuus-item Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Gebruik hierdie skerm om Nuusitems wat reeds met d6 Connect gestuur is, te filtreer en te sien of nuwe boodskappe te stuur. In nuusitem boodskappe, waar ...
    • OUER DOKUMENTE

      My Skool > Ouers > Ouer Dokumente Tik <Ctrl> <F> om spesifieke woorde in die artikel te soek Een van die gewildste gebruikersversoeke is nou beskikbaar: d6+ bied nou die funksie om dokumente of prente vir personeellede, ouers en/of leerders te stoor. ...
    • LEERDER-FAMILIE

      Hierdie verslag word gegenereer om ‘n lys van leerder inligting asook familiekodes te vertoon. GENEREER LEERDER-FAMILIE VERSLAG Kies om te vertoon vir Alle leerders, Huidige of Verlate leerders. Kies om familiekodes te vertoon met Leerder inligting ...