My Skool > Kommunikasie > Kommunikeerder
Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek.
Die Skool Kommunikeerder is 'n geïntegreerde kommunikasie oplossing wat jou toelaat om te kommunikeer met ouers met behulp van 'n verskeidenheid van hulpmiddels.
HOE OM DIE D6 SKOOL KOMMUNIKEERDER TE GEBRUIK IN d6+
- Kies die tipe kennisgewing wat u wil stuur.
- Tik die ‘Hoofopskrif’ in vir die kennisgewing
- Tik die relevante ‘Webwerfskakel’ in.
- Tik die inhoud van die ‘Artikel’ in
- Kies of die kennisgewing vir ‘Alle groepe’ is of as u wil vir spesifieke groepe stuur ‘Kies groepe
- As u ‘Kies groepe’ gekies het, kies die relevante groepe wat moet die kennisgewing ontvang en kliek op die >> knoppie om hulle te gebruik.
- Kliek op die "Stuur" knoppie wanneer u klaar is.
Vrae wat dikwels gevra word
Hoekom het ek nie toegang na die D6 Skool Kommunikeerder?
Toegangsregte tot die D6 Skool Kommunikeerder word op skoolvlak deur die die stelsel ‘Administrateur’ toegeken. Indien u nie toegang het tot die kommunikeerder nie, is daar waarskynlik nie regte aan u toegeken om dit te gebruik nie - kontak die stelsel Administrateur om regte toe te ken.
Om regte toe te ken, volg die volgende stappe op die stelsel:
My Skool > Personeel > Personeel
- Kies die sirkel ("radio button") langs die personeellid se naam wat u wil redigeer en kliek op die "Redigeer" knoppie.
- Beweeg af na die ‘Kommunikasie Regte Inligting’.
- Daar is ‘n opsie om regte toe te ken aan die gebruiker om die kommunikeerder funksie te gebruik.
- Gebruik die kieslys om te kies ‘Ja’ of ‘Nee’.
- Kliek op die "Stoor" knoppie om u inligting te stoor.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.