My Skool > Prestasies > Prestasie Tipes
Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel
Prestasie Tipes dui die fisiese items aan wat die leerder by die toekenningsgeleentheid ontvang. Byvoorbeeld:
- Medalje
- Trofee
- Beurs
- Balkie
- Sertifikaat
Ons het 'n standaard stel Prestasietipes gelys. Jy kan egter jou eie prestasietipes skep, wysig of verwyder.
Voeg addisionele Prestasietipes by.
- Kliek die "Skep Nuwe"-knoppie.
- Sleutel die Prestasietipe naam in Afrikaans en Engels in.
- KIes die status van die Prestasietipe. Kies uit Aktief, Onaktief (om later te heraktiveer), of Geskrap.
- Stoor.
Verander bestaande Prestasietipes.
- Dubbel-kliek die Prestasietipe wat verander moet word.
- Verander soos verkies.
- Stoor.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd