PERSONEEL TEENWOORDIGHEDE

PERSONEEL TEENWOORDIGHEDE


Hierdie verslae toon vorige personeelteenwoordighede aan. Daar is ‘n ander funksie om personeel bywoningsregisters te skep sodat personeelbywoning per hand aangeteken kan word. Vir daardie funksie gaan na die handleiding vir Personeelregisters.

Wanneer afwesighede of teenwoordighede verslae gedruk word, word die kwartaal datums vir opvoeders gebruik vir totale.

SKEP PERSONEELBYWONINGSVERSLAE

  • Kies die teenwoordighede vir ‘n Week, Maand, Kwartaal of Tydperk.
  • Indien u Week gekies het, kies in die onderstaande gedeelte die dag waarop die week geëindig het.
  • Indien u Maand gekies het, sal die onderstaande gedeelte u versoek om die maand te kies waarvoor die teenwoordighede aangedui word.
  • Indien u Kwartaal gekies het, sal die onderstaande gedeelte u versoek om die kwartaal te kies waarvoor die teenwoordighede aangedui word.
  • Indien u Tydperk gekies het, sal die onderstaande gedeelte u versoek om die tydperk te kies waarvoor die teenwoordighede aangedui word.
  • Kies vir watter groep personeel (onderskei deur die instansie wat die salarisse betaal) die teenwoordighede aangedui moet word.
  • Kies die kategorieë aan die linkerkant en kliek op die pyltjies om dit te allokeer.
  • Kliek op die "Besigtig"  knoppie om die lys te skep.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd

    • Related Articles

    • Personeel Registers

      Bywoningsregisters word gebruik om bywonings per hand aan te teken. Daar is ‘n ander verslag om vorige bywonings te toon, naamlik Personeel Teenwoordighede Hoe om personeel bywoningsregisters te skep Kies om die register vir ‘n spesifieke tydperk te ...
    • PERSONEEL AFWESIGHEDE

      SKEP ‘N VERSLAG VIR KATEGORIEE Kies "Afwesighede vir" deur te kliek op die af pyltjie. Kliek op Kategorieë. Kies "Vir personeel wat betaal word deur". U kan kies tussen Departement van Onderwys, Beheerliggaam of Ander. In die d6+ stelsel kan ...
    • Personeel

      My Skool > Personeel > Personeel Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Elke personeellid se besonderhede moet op die stelsel ingelees word. Dit sluit in inligting vir alle personeel ongeag of hulle deur die Departement van Onderwys of ...
    • Personeel Registrasievorms

      Hoe om personeel registrasievorms te skep Kies of jy die Kategorie lys wil druk. Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan ...
    • Leerder Teenwoordighede Uitvoer

      Hierdie funksie kan deur skole gebruik word wat aan die Wes Kaapse Onderwys Department (WKOD) rapporteer. Die leerder afwesighede kan hier uitgevoer word in die korrekte formaat en aan CEMIS gestuur word. Die uitvoer kan gedoen word met die volgende ...