SMS Terugvoer

SMS Terugvoer

My Skool > Kommunikasie > Terugvoer

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel.

SMS Terugvoer kan nou ontvang word van sekere gekose internasionale nommers.
Wanneer SMS'e gestuur is, laat hierdie funksie die gebruiker toe om terug te kommunikeer aan die persoon wat die terugvoer gestuur het om die kommunikasie proses te bespoedig. Hierdie laat die persoon wat die SMS stuur en die persoon wat die sms ontvang toe om heen en weer te kommunikeer totdat 'n sekere saak opgelos is.

Besigtig SMS Terugvoer:

  • Aan die regterkant is die oorspronklike boodskppe wat gestuur is vanaf die skool, gemerk deur 'n prentjie van 'n gebou.
  • Aan die linkerkant is die terugvoer wat van die ontvanger af kom, gemerk deur 'n prentjie van 'n persoon.
  • Terugvoer wat nie gemerk is as "gelees" nie, vertoon in donker gedrukte skrif.
  • Terugvoer wat gemerk is as gelees vertoon in gewone skrif.
  • Om 'n boodskap as gelees te merk, kliek op die blokkie langs die boodskap en kliek op die prentjie met die oog en regmerkie op bo aan die bladsy.
  • Om alle boodskappe te kies kliek in die blokkie bo aan die bladsy.
  • Om die bladsy te verfris, kliek op die "verfris" knoppie bo-aan die bladsy.

  • Om te navigeer tussen verskeie bladsye van boodskappe, kliek op die swart pyltjie knoppies regs bo aan die bladsy.
  • Om terug te keer na die vorige bladsy op die stelsel, click op die "terug" pyltjie links bo aan die bladsy.
  • Jy kan ook andersinds die terugvoer besigtig op die My SMS skerm. Kliek op My Skool > Kommunikasie > My SMS.
  • Kliek op een van die boodskappe wat terugvoer boodskappe het.
  • 'n Bladsy sal oopmaak wat die oorspronklike boodskap wys, die terugvoer boodskap en aan wie dit gestuur is.

  • Om 'n boodskap te merk as gelees of ongelees, kliek op die blokkie langs die terugvoer boodskap, kies tussen " Merk as gelees" of "Merk as Ongelees" en kliek op die " Go" knoppie om die item te merk soos gekies.
  • Om hierdie skerm toe te maak, kliek op die kruisie in die boonste regterhoek.
 

    • Related Articles

    • MY SMS

      My Skool > Kommunikasie > My SMS Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Gaan na hierdie funksie wanneer jy al die SMS'e kan sien wat gestuur is deur 'n spesifieke gebruiker vanuit die stelsel sowel as die antwoorde/ terugvoer van die ...
    • SMS Boodskappe

      My Skool > Kommunikasie > SMS  Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Die SMS funksie bied aan die gebruiker die geleentheid om met Ouers, Personeel, Leerders, Debiteure, Kanale en eie nommers. Kommunikasie met betrekking tot ...
    • SMS Boodskappe

      My Skool > Kommunikasie > SMS Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Die SMS funksie gee die geleentheid om met Ouers, Personeel, Leerders, Debiteure en eie nommers te kommunikeer. Kommunikasie met betrekking tot dissipline, sport ...
    • Multi-Platform Kommunikasie

      My Skool > Kommunikasie > Multi-Platform Kommunikasie Druk <Ctrl><F> to search for words in the article Hierdie funksie laat die gebruiker toe om kommunikasie te stuur deur verskillende mediums sonder duplikasie en onnodige kostes. Dit kan E-pos, SMS ...
    • Kommunikasie Groepe

      My Skool > Kommunikasie > Kommunikasie Kanale Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Kommunikasie Kanale is die skakels tussen Ouers/ Ander Kontakpersone en d6 Connect inhoud. Multi-platform en d6 Connect boodskappe kan gestuur word aan ...