Vak Spesifieke Formules

Vak Spesifieke Formules

My Skool > Kurrikulum > Vak -spesifieke Formules

Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

Vak-spesifieke formules moet gekoppel word sodat dit vir die stelsel moontlik is om die promosiepunte outomaties te kan bereken. Die formules word gewoonlik in Kwartaal 4 opgestel.

Wanneer jy 'n taak verwyder op stap 3 van die Leerprogramopstelling wat gebruik was in 'n Formule (Promosie, Jaarpunt en Meriete punt) sal die taak verwyder wees in die formule ook. Jy sal die formule moet opdateer met die taak wat geskep is.

Allokeer Templaat Formules-tab

  • Hirdie Templaat formules kan nie meer gebruik word deur skole wat volgens die DOE voorskrifte hul promosie resultate moet bereken nie. 

Vak - Spesifieke Formules-tab

Vak - Spesifieke formules word gekoppel word individuele vakke
  • Kliek op die " Vak- Spesifieke" formule tab.
  • Belangrik: Kies die formule tipe wat opgestel moet word as Promosiepunt.
  • Kies die graad wat opgestel moet word.
  • Dui die omkring drempel aan per vak vir die berekende promosiepunte. Punte onder hierdie getal sal omkring word op die rapporte en punte skedules.  
  • Om die details van die vak formule te redigeer - dubbel kliek op die ry van die formule wat jy wil verander, die velde sal oopmaak sodat jy daarin kan tik.
  • Ons het voorafopgestelde formules geskep wat in die volgende omstandighede gebruik kan word:
    • As u van die 'Preset' kurrikulum gebruik maak en stappe 1 tot 4 van die Leerprogram vir al vier kwartale opgestel het
    • As u nie een van die Preset take in stap 3 en 4 verwyder / verander het nie.
  • Klik op die Wysig formule skakel in die laaste kolom
  • Wag tot die skerm heeltemal vertoon.
  • Klik op die "Gebruik vooraopgestelde" knoppie onderaan die skerm.
  • U vakspesifieke formule word outomaties opgestel volgens die vereiste gewigte.

Stel u eie vakspesifieke formule op:

Registreer vir die gratis E-Learning Sessie met kort videos om u deur die proses te lei. Klik hier om te registreer.



Vrae Beantwoord

Hoekom moet Vak Formules gekoppel word?

Vak - spesifieke formules moet gekoppel word sodat die Stelsel outomaties die Promosiepunt kan bereken in die 4 de Termyn. Vak - spesifieke Formules kan slegs gekoppel word aan een vak en Templaat Formules kan aan verskeie vakke gekoppel word.

Hoe word Finale resultate bereken wanneer 'n leerder vakke verander gedurende die jaar?

Die stelsel gebruik slegs die laaste termyn vakke (wat van toepassing is) vir die finale resultate. So die stelsel sal die berekening doen vir die leerder, wie byvoorbeeld Wiskunde gehad het in Termyn 1&2 en dan verander het na Wiskundige Geletterheid in Termyn 3- as volg:

Termyn 1 = Gebruik Wiskunde.
Termyn 2 = Gebruik Wiskunde Termyn 1 & 2.
Termyn 3 = Ignoreer Wiskunde Termyn 1 & 2, gebruik Wiskundige geletterheid Termyn 3.
Termyn 4 = Ignoreer Wiskunde Term 1 & 2, gebruik Wiskundige Geletterheid use Termyn 3 & 4.

Kan ek die vorige jaar se formules kopieer vir die huidige jaar?

  • Ja, kliek op My Skool > Kurrikulum > Kopieer Leerprogramme.
  • Maak seker die blokkie is gekliek by die " Kopieer Formules" opsie.
Let wel : hierdie kan slegs gebruik word by die Jaar tot Jaar funksie.




© Copyright d6 group (Pty) Ltd.
    • Related Articles

    • TEMPLAAT FORMULES

      My Skool > Kurrikulum > Templaat Formules Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel  Die berekening van promosiepunte word benodig vir alle leerders om te bepaal of leerders bevorder word of nie. Hierdie berekeninge word deur die stelsel ...
    • Kurrikulum Opmerkings

      My Skool > Kurrikulum > Opmerkings  Druk <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Hierdie funksie laat jou toe om opmerkings te skep wat op die rapport kan wys aan die einde van die jaar of termyn. Opmerkings kan bygevoeg word om op die Rapport ...
    • KURRIKULUM DATA VERSLAG

      ‘n Kurrikulum Data Verslag kan gegenereer word om die leeruitkomstes/komponente en hul assesserings wat bestaande is in die Databasis, te vertoon. Hierdie verslag sal beide die voorafopgestelde sowel as die assesserings wat per hand geskep is, ...
    • ASSESSERINGS

      My Skool > Kurrikulum > Assesserings  Tik <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek. Al die KABV kurrikulum assesserings is vooraf opgestel op die stelsel. Indien u ‘n openbare skool is in Suid-Afrika, sal alle Vakke, Leeruitkomste/Take/Komponente ...
    • LEERPROGRAM OPSTELLING

      My Skool > Kurrikulum > Leerprogram Opstelling Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Indien u op stap 3 van die Leerprogramopstelling 'n Taak sou verwyder wat opgestel is as deel van 'n Vak-spesifieke formule, sal die taak ook uit die ...