Vakke

Vakke

My Skool > Personeel > Vakke 
Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel

Koppel personeel aan vakke

  1. Kies die personeellid der op die kieslys te kliek.
  2. Kliek op die Vakke aangebied tab.
  3. Kies die jaar deur op die kieslys te kliek.
  4. Kies die vakke waaraan die personeellid gekoppel moet word in die regterkantste kolom en plaas hulle oor na die linkerkantste kolom.
  5. Kliek op stoor onderaan die bladsy.

Dui vakervaring aan per personeellid

  1. Op die tweede tab "Vakervaring", voeg die vak ervaring van die personeellid by.
  2. Kliek op "Voeg nuwe inskrywing by" om 'n nuwe inskrywing te maak.
  3. Hierdie inskrywings is nie per jaar nie maar moet die algehele vakervaring van die personeellid aandui.


  © Copyright d6 group (Pty) Ltd.
    • Related Articles

    • Personeel Vakke

      Hierdie artikel sal jou help om vakke te koppel aan die relevante onderwysers wat dit aanbied. Ken vakke toe aan onderwysers Kies die Personeellid. Kies die jaar. Kies die toepaslike vakke vir die spesifieke personeellid deur op die vakke te kliek in ...
    • VAKKE

      My Skool > Kurrikulum > Vakke Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Al die CAPS kurrikulum vakke is reeds gelaai in die stelsel. Indien u skool 'n openbare skool is in Suid-Afrika, sal die vakke reeds beskikbaar wees op die stelsel. ...
    • Personeel

      My Skool > Personeel > Personeel Druk <Ctrl> <F> om woorde te soek in hierdie artikel Elke personeellid se besonderhede moet op die stelsel ingelees word. Dit sluit in inligting vir alle personeel ongeag of hulle deur die Departement van Onderwys of ...
    • Personeel Registers

      Bywoningsregisters word gebruik om bywonings per hand aan te teken. Daar is ‘n ander verslag om vorige bywonings te toon, naamlik Personeel Teenwoordighede Hoe om personeel bywoningsregisters te skep Kies om die register vir ‘n spesifieke tydperk te ...
    • Personeel Registrasievorms

      Hoe om personeel registrasievorms te skep Kies of jy die Kategorie lys wil druk. Kliek op die "besigtig" knoppie om die verslag te toon. Die verslag sal geskep word as 'n .PDF dokument. Jy sal Adobe Acrobat Reader nodig hê om hierdie dokument te kan ...