My Skool > Leerders > Waglys Toelatings
Druk <Ctrl> <F> om woorde in die artikel te soek
'n Waglys word geskep deur inligting van leerders wat geregistreer het vir die volgende jaar (toelatingsdatum in die volgende jaar) en leerders wat reeds hulle herrigstrasie aangedui het vir die volgende jaar te vertoon.
Dit is die beste om te verseker dat die her-registrasie proses afgehandel is voor die waglys verslag gebruik word. Dit sal verseker dat die vooruitgeskatte hoeveelhede vir die volgende jaar ingeslut kan word by die verslag.
Waglystoelatings
- In die eerste twee kolomme word die leerders wat in waglyste A en B is gewys.
- Kliek op die blou pyltjie langs die graad se naam om die lys van leerders oop te maak wat op die waglys is.
- Die leerders vertoon in rooi totdat daar 'n keuse gemaak is onder geplaas, nie geplaas (behou op waglys) of onttrek.
- Wanneer jy op Gaan voort kliek sal die keuses stoor, die leerders sal dan in groen vertoon.
- Keuses kan dan nog verander word, onthou net om op gaan voort te kliek om die verandeinge te stoor.
Om 'n waglys verslag te skep en druk:
Gaan na Verslae > Leerders > Waglyste.
- Kies om die volle waglys, per graad of met addisionele inligting te sien deur op die af pyltjie te kliek.
- Kies of jy die her-registrasies wil insluit.
- Kies of die huidige her-registrasies uitgelig (highlight) moet word.
- Kies die jaar.
- Kies of jy die lys alfabeties of per registrasiedatum wil he.
- Kies die graad uit die linkerkantste kolom en kliek op die regs pyltjies om hulle oor te plaas.
- As jy gekies het om te vertoon met " Addisionele Inligting" sal verdere velde oopmaak.
- Kies of jy die waglyste met leerder inligting of ouer inligting wil druk, potret of landskap, kolom opskrif hoogte.
- As jy Leerder Inligting kies, kies om die volgende te besigtig Noemnaam, Volle name of beide en kies ten minste een inligting item en kliek op die regs pyltjie om dit oor te plaas.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.