Hoeveelheidslys
Hoe om 'n hoeveelheidslys te druk Kies die Begrotingsjaar ("Vir begroting") deur op die afpyltjie te kliek. Kies die spesifieke rekening ("Vir rekening") deur op die afpyltjie te kliek. Klik op die "besigtig" knoppie. Die verslag sal gegenereer word ...