Hierdie funksie laat jou toe om die beskikbare Doen en Late tipes en redes te sien wat jy gaan gebruik wanneer jy 'n leerder se Doen en Late inlees.
Doen en late redes kan gekoppel word aan die dissipline van die leerder, wat weer die gebruiker sal help om die Doen en late redes as 'n oortreding of erkenning.
Die Dissipline Kategoriee en Gedragskode moet eerste opgestel word onder My Skool > Gedragskode sodat die Doen en late redes aan die Dissipline gekoppel kan word.
Nota: Gebruikers met Skool Administrasieregte kan Doen-en-Late redes byvoeg/ verander by My Skool > Algemeen > Doen-en-Late Opstelling