Bywoningsregister
Bywoningsregisters word gebruik om bywoning per hand aan te teken. Daar is ‘n ander verslag om vorige bywoning te toon. Daarvoor kan jy die handleiding: Leerder Teenwoordighede besigtig. GENEREER ‘N BYWONINGSREGISTER Indien jy kies om vir ‘n tydperk ...