Recurring Debtors Journal Batch with Multiple Debtors
Good Day We are not on the D6 Debit Orders system, due to costs and other factors - Please consider allowing a recurring Debtors Journal batch where we can allocate a Debit Order against multiple Debtors at a time. This will save me at least 1 hour per
SMS and Statements option to Debtors in ARREARS
Hi It will be helpful if there is a category to send Statements and SMS to only Debtors in Arrears. This will save time filtering through specific statements / SMS to send. Thank you
Class List with Billing Types against each learner
Hi Please add the billing types categories as a header for printing classlist. Would like to see Learners names in class list report, with all various billing categories, including projects linked to each learner. Thanks
Ander debiteure fakture / Other debtors invoices
Kan julle asseblief 'n plek skep waar ons meer inligting/beskrywings op die faktuur kan sit? Die "beskrywing" wys slegs aan ons kant, en nie op die faktuur self nie. We need a place on the invoice where more information can be given please.
Other debtors / Ander debiteure
Kan julle asseblief toelaat dat daar 'n krediet balans op 'n ander debiteur se rekening allokeer kan word, en nie net teen 'n faktuur nie. Ons het ouers wat vooruit betaal vir busvervoer, moet 'n saldo kan hê groot asseblief! Please can you allow a credit
Ander debiteure fakture pos / Other debtors invoice updates
Kan julle groot asseblief die opsie maak om fakture te "tick" en gelyk te pos? Please can you allow the option to select multiple invoices to update at once?
D6 Sticitt - Betalings
Ek sal graag wil he items van die vorige finansiele jaar moet steeds beskikbaar wees vir betaling.
Projekte
Kan julle asb help om die leerders op die waglys ook aan projekte te "link" - ek het sportwinkel en werkboek winkel- en ek wil dat die ouers op D6 kan betaal. Hulle bestel al in die jaar vir volgende jaar die items.
Creditors accounts
Wanneer ons 'n krediteur gedeeltelik betaal op 'n faktuur (bv. vir 'n deposito vereis), moet die funksie Krediteure / Fakture vir my kan wys dat daar 'n gedeeltelike betaling gedoen is. Tans wys die hele faktuur uitstaande as ek dit besigtig. Dit is
Accounts filter
We are in need of a filter when you email the accounts to the parents. We would like to be able to filter accounts for current learners with/without handed over accounts. Currently there is only School accounts and Debt collectors No choice to send with/without
Finance- Handed over Parents - Debt Reporting
I would like to expand on the post by Cindy Brits on the issues we have with statements on handed over parents in Collector Accounts. The parent should be able to see the balance with a collector, or handed over together with other outstanding fees.
Debiteure komunikasie na beide ouers
Ek stuur SMSe na die debiteure wat agterstallig is. Tans stuur die stelsel 'n unieke SMS (familiekode en balans) na slegs die rekenpligtige ouer. Kan ons dit verander dat die SMS gaan na beide ouers asb?
Finance - Budget Reports
Please allow for Budget Reports to viewed in Income Statement format which can be viewed for Governing Body and Parent approval.
Debiteure state met URL
Ons skool het ook die opsie om skoolfonds met snapscan te betaal. Kan daar 'n staandaard sin in die debieteure state se boodskap geskep word om dan die URL na snapscan ook in te sit?
VERSLAE - PROEFBALANS
VERSLAE - FINANSIES - PROEFBALANS KAN JUL N OPSIE GEE OM DIE PROEFBALANS MET N BEGROTINGS KOLOM TE PRINT? REGS VAN DIE ANDER BEDRAG KOLOM?
KORTING TOEGESTAAN & VRYSTELLING TOEGESTAAN
MY SCHOOL - LEERDER - LEERDER - FAKTUREERING WANNEER EK KORTING TOEGESTAAN EN VRYSTELLING TOEGESTAAN INVUL IS DIT OUTOMATIES N MINUS OP DIE BETROKKE LEERDER SE REKENING. WANNEER EK NA DIE LEERLING SE STAAT GAAN KYK IS DIE BESKRYWING: SKOOLGELD GEHEF,
URGENT - ADDITIONAL ACCESS ON THE DEBTORS RIGHTS
In our school there are two ladies involved in the finances of the school. One lady is the person who deals with the debtors receipts, receipting of sundry items such as the cash received from our uniform shop. She also then does the daily cashup and
URGENT - QUARTELY DEPARTMENT REPORTS
Good day Attached please find the Letter from the Department. In order for our Norms and Standards to be paid, we have to now submit quarterly finance reports. These reports have to be submitted according to the attachment and ALL schools have to do
Reverse journal
When you reverse a journal you should be able to choose the date. When you post an accrual for example you want to reverse the accrual on another date, not on the same date as the original journal.
$ under Learners -> Learners
We often search for children and receipt via the My School -> learners -> learners route as it is easier to identify children. On this page the $ indicating that an account has been handed over doesn't appear, so we don't know to engage the parent standing
VOORUITONTVANGE SKOOLFONDS EN LOSIES
Ons wil graag die skoolfonds en losies wat ons in 2021 reeds ontvang vir 2022 apart aandui en nie net alles by vooruitontvange fondse 2022 pos nie. Is daar 'n moontlikheid dat dit geskei kan word asseblief?
Other debtors
We would like to add other debtors/invoice to the debtors system please.
Capture payments for learners who left without unarchiving them
Greetings Would is it possible to record payments for learners who left?
Manual general journal support
I would like to recommend a function where supporting documentation or calculations for manual journals being posted via debtor journal or general journal can be attached to the journal before being posted, so the relevant support is always accessible
Fakture vir skool heffings.
Die skool het onlangs versoeke begin kry vir fakture vir leerlinge se heffings. Dit gebeur omdat 'n derde party, in meeste gevalle een van die ouers se werkgewer, maar ook waar skoolfonds vanuit die buiteland betaal word deur 'n ouer self, die rekening
VOOROPGESTELDE SMS
Sal graag eie templates wil genereer wat dan gekies word om vooropgestelde sms aan debiteure te stuur in plaas van huidge wat net sê "Debiteur", volgens ons is rekening uitstaande met R ?. Betaling sal waardeer word. Groete. Sal meer spesifiek "tyd
Debiteur openingsbalans
Ons wil die ouderdomsontleding appart kan besigtig , die openingsbalanse op die ouderdomsontleding is saam (heffingskategorie) Groete
Balansstaat
Ons wil graag die state skei van die skool en koshuis maw 'n Balanssataat per entiteit.
SMS UITSTUUR
Wanneer ons voor opgestelde sms aan debiteure wil stuur is dit nie dalk moontlik dat ons datum kan verander sodat as sms uitgaan ons kan aandui tot watter maand is gelde agterstallig. Op die oomblik al kies ek tot Maart kry ouers sms met balans tot einde
Begroter en Begrotingshoof
Kan julle asseblief die opsie maak dat meer as een persoon toegang tot 'n rekening/begroting het?
School fee statements
Once an email address gets changed the following field turns to "NO" and needs to be changed back to "YES" again in order for the parent to receice a statement. Is there a report to show which email addresses is no - in order to follow up on this function
Projekte betalings Sticitt
Sal baie graag 'n "dismiss" funksie wil hê op Sticitt dat indien ouer nie betaling wil doen hul knoppie kan druk .
Add Time & User Information to Receipts
I would like to request that the time, username of the person that processes a receipt be captured and displayed on receipts. This will assist in creating an audit trail and make it easier to track receipts when there are questions especially when you
URGENT!!!!! Excemption of School Fees (4th year in a row that this request has been made)
We have been using the D6 + system since 2018 and EVERY year I submit the following request: Kan julle asseblief op die verslag die leerder se graad ook deurtrek - vir die WKOD verslagdoening is dit net makliker as die graad reeds op die verslag verskyn
Rekening - Begroting inligting
Wanneer ons 'n versoek kry vir aankope/betalings, kyk ons gewoonlik eers of daar wel op die rekening begroot is en hoeveel reeds spandeer is. Dit sal dus voordelig wees as mens net die rekening kan besigtig en die begrote bedrag ook kan sien en hoeveel
Project Billing
Please can the project totals listed at the bottom of the statement be included in the total due for fees. I have many parents that just look at the total due and completely ignore the projects amounts due, they assume the project amounts are included
Vooruitbetaaldes outomatiese regtrek na skoolfonds ens.
Ons het heelwat ouers wat so vroeg as Augustus (2020) al deel van hul skoolgelde vir die volgende jaar (2021) betaal. Op daardie stadium het ons nog nie die volgende jaar (2021) se heffings kategorie en betaal opsies opgestel nie en dan allokkeer ons
3de Party skoolfonds betalers - briewe
Ek moet gereeld briewe vir voogde/trustees gee waarin daar bevestig word dat 'n leerder by ons skool ingeskryf is vir 'n spesifieke skooljaar. Die brief moet die volgende inligting weergee: Bevestig dat die leerder by ons ingeskryf is 1. Leerder se volle
Debiteure komunikasie mbv multi platform
Ek kies graag My skool > kommunikasie > Multi-platform. Maar ek wil 'n voorafopgestelde boodskap met inligting uniek aan elke ontvanger stuur. Dit moet aan beide ouers uitgestuur word, nie net die rekenpligtige ouer nie (of, ek wil ten minste die opsie
Nuwe Debiteure Notas en Reëlings
Versoek 1: - Sal dit mootlik wees om 'n verwydersingsopsie (Delete) by te voeg by debiteure notas indien notas teenoor die verkeerde familie/debiteur gelaai is. Tans kan slegs notas verwyder word maar die familie/debiteur is nogsteeds onder debiteure notas. Versoek 2: - Is dit moontlik om die afgehandelde debiteure notas onder verslae te vind vir toekomstige besigtiging. Tans lê dit nogsteeds onder debiteure notas en moet daar nog in elke nota ingaan word om te sien of dit afgehandel is of nie.
Next Page